CAF T2 |
Die CAF T2 is relatief maklik installeerbare produk om ‘n 12V kragpunt moontlik te maak op ‘n 24V sisteem sonder om die batterye wat die 24V sisteem dryf te affekteer. Indien ‘n hoë stroom vereiste bestaan kan ‘n groter Ampere per uur battery gebruik word maar in die algemeen is ‘n 7Ah battery voldoende om laste soos radio’s, selfoon laaiers te dra. Verskeie beskikbare oplossings is nie instaat om betroubaar ‘n hoë las te hanteer nie wat die produk ‘n beter alternatief maak. Dit kan geinstalleer word deur enige person wat oor basiese elektriese kennis beskik. Dit is in staat om tot 20 Ampere the lewer en word beskerm deur ‘n selfherstel sekering. Die leweringsvermoë word wel beinvloed deur die vermoë van die alternator. Die gebruik is nie beperk tot die laai van ‘n ekstra battery nie. Die ekstra battery kan weggelaat word wat sal lei dat 12V net beskikbaar sal wees terwyl die enjin in werking is. Die uitset sal dan ook beperk wees tot wat die module kan lewer en dit kan ook lei tot steurings op die radio. Dit is ‘n stewige betroubare produk met geen komplekse elektronika nie. Die produk word vervaardig en ondersteun in Suid Afrika. |
Mobile: +27 82 510 2875 E-mail: sales@CountryAuto.co.za |
Produk Besonderhede |
Kontak ons: |
220mm x 165mm x 65mm |
CAF |
Country Auto Field service bk |
Tuisblad |
Wie is ons |
Kontak ons |
Produkte Lys |